Oor die outeur: Arthur Odendaal is vir die afgelope ses jaar die predikant van ʼn AGS-gemeente in Rustenburg. Jesus Christus, U het gesê: “Laat die kindertjies na my toe kom en moet hulle verhinder nie.” Dankie Here, dat ons altyd by U welkom is en dat U ons lief het, net soos ons is. Ons móét andere vergewe as ons om die vergifnis van sonde tot die Vader bid (Mark. In die dankgebede word God gedank vir sy reddingsdade, sy hulp, beskerming en genadegawes. Die Bybel wys vir ons dat ons nie mag nalaat om ernstig te bid vir die dringende behoeftes rondom ons nie en dit gee vir ons voorbeelde van “helpende gebede” (sien 2 Korinthiërs 1:11). Gebede moet op ‘n lewe van reinheid en godsvrug gerig wees (1 Thess. Lof is die hart van Bybelse gebede en lof kan getipeer word as die sentrale doel van elke gebed. 11:25-26). Aan hierdie engel is ’n bak met baie reukwerk gegee, wat dan op die goue altaar gelê word: dit verteenwoordig die gebede van … die heiliges. hartseer deel van hulle daaglikse lewe is. Gebed is die geheim van geestelike groei, maar as ons net na die troon toe gaan vir ons eie behoeftes en groei, dan is ons selfsugtig. “popcorn” gebed (kort een woord/sin gebede), bid 2-2 saam, neem beurte, bid van jonk na oud, bid elkeen vir die een aan sy/haar linkerkant, ens. ‘n Heilige lewe is ‘n voorvereiste vir gebedsverhoring (1 Joh. Belydenis van oortredinge. Dankie dat U ook oor hulle U hand hou. In Lukas 6:12 lees ons van gebed regdeur die nag. Gebede vir die Kerk. Jak. ʼn Paar voorbeelde van die behoeftes is: Lofprysing. Gebede vir genesing. Dankie dat ons ook deel van hierdie gemeente kan wees en dat ons hier welkom is. Hiermee word die fokus op die hier-en-nou geplaas en die klem weggeskuif van verwagtinge en onrealistiese drome. Net soos wat die Here klein gebede beantwoord, beantwoord Hy grotes. 15:16). Hier is 'n paar voorbeelde: i) Petrus, Handelinge 12: 5-8. ii) Cornelius. Regdeur die Bybel kry ons voorbeelde van hoe die Here se hand oor ons is deur sy krag (Eks 15:6; Fil 4:13), beskerming (Ps 18:36; Joh 17:11), voorsiening (Ps 145:16; Fil 4:19) en teenwoordigheid (Matt 28:20). Bv. Die engele van die Here is vurige wesens, hulle is kragtig, gevaarlik en kan nie gestop word nie, as ons tot die Here bid oor enige kwessies wat ons aangaan, tree die engele van die Here dadelik in. 4:3, 7; Joh. Oor die hele Bybel sien ons engelagtige ingryping as gevolg van gebede. Vaste gebruike word geloofsgewoontes bv. 3:22). Here, verander my spraak. Verhoor God altyd ons gebede? 3:20). God se reddingsdade trek saam in die lewe, sterwe, opstanding en voorspraak van sy Seun. Wissel metodes van bid af. 5:16b-20 is een van vele tekste wat hierdie waarheid onderstreep. Hou my op my pad. Ps 139:9-10 sê “Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.” 4. Hul opregte gebede en die buitengewone verlossing wat God aan hulle gegee het leer ons op dieselfde wyse en versterk ons geloof: “Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ’n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het” (1 Korintiërs 10:11). Willie Marais bespreek in HERE LEER ONS BID, Aktuapers, 1990 pp 41-45 etlike voorbeelde in die Bybel waarin God vir definitiewe redes nie Sy kinders se gebede verhoor het nie. In gebede word dankbaarheid beklemtoon, want God word bedank vir alles wat jy reeds ontvang het.Dit maak jou bewus van jou lewe en omgewing, en kweek ‘n gesindheid van nederigheid en dankbaarheid. God was ontevrede met Moses in die woestyn by die Meriba waters omdat Moses die rots twee keer met die kierie geslaan het in plaas van om met die rots te praat om water te … • Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van hemel en aarde, van alle sigbare en onsigbare dinge; • en in een Here Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, voor al die eeue uit die Vader gebore: Die gebed van die regverdige (v.16b) ... Daar is voorbeelde van aandgebede in Matthéüs 14:23 en 26:36-44. bid voor etes, voor slapenstyd, in die oggend met wakker word tyd, voor julle ry, as julle mense verwelkom, ens. Ons aanbid ‘n God “wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk” (Ef. Die finale vorm is egter eers van 'n later datum, waarskynlik van die Sinode van Konstantinopel, 381 (NGB, art 9).